Botoks vir my CV

#EK-OOK

Botoks vir my CV

Werkloos in haar kruietuin omdat haar ouderdom 'n nuwe generasie van hipster-CEO’s laat walg, skryf ANNELIZE VISSER oor hoekom jy haar maar tannie mag noem.


EK het jare lank vermoed dat ek eendag ’n befoeterde ou vrou gaan wees; ek het nogal uitgesien daarna. Ek het natuurlik nie geweet dat dit so gou gaan gebeur nie, of wat dit gaan wees wat my so befoeterd maak nie.

Tot op die dag toe ’n werkverskaffingsagent vra of ek nie eerder my ouderdom van my CV wou afhaal nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X