Vra nie wat jy vir jou land kan doen nie, vra wat die ANC vir...

HUISSKOONMAAK

Vra nie wat jy vir jou land kan doen nie, vra wat die ANC vir jou kan doen

'n Mens sou dink die magtige ANC gaan in die pylvak van die verkiesing alles in die stryd werp om hulle swak plekke wat hulle meerderheid bedreig, korrupsie en swak dienslewering, daadwerklik aan te spreek. Maar Cyril Ramaphosa besef duidelik dat 'n behoorlike huisskoonmaak van die ANC die party se mure gaan laat intuimel, meen MAX DU PREEZ.

DIE ANC-trein het nie brieke nie.

Die kultuur van korrupte kaders na aan die hart van die party wat tydens die era van oudpres. Jacob Zuma vrye teuels gegee is, het tydens Cyril Ramaphosa se leierskap net gegroei en dieper wortels geskiet.

Korrupsie en tenderpreneurskap is duidelik nou nie meer net 'n onwelkome verskynsel nie, dit is ingeweef met die ANC se weefsel...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.