Donald Trump en sy ‘Magafrikaners’

BEVOORREGTE SLAGOFFERS

Donald Trump en sy ‘Magafrikaners’

Ons mense is vandag dalk sonder hulle Blou en hulle Blanje, maar hulle het darem nog die Oranje, skryf JOAN VAN ZYL.

VANJAAR is die grootste verkiesingsjaar in die geskiedenis, met meer as die helfte van die wêreld se bevolking wat stembus toe gaan.

Hier by ons wag ook ’n transformerende kiesstryd, maar ’n mens wonder soms wie die meeste kommentaar op Afrikaanse sosiale media gaan ontlok: ons eie kandidate, of Joe Biden en Donald Trump.

Want as daar een ding is waaroor my ou volkie graag op sosiale media stry en baklei, is dit Amerikaanse politiek. Danksy sosiale media en wyd beskikbare toegang tot regse Amerikaanse mediakanale het Trump nog altyd ’n steunbasis onder sommige konserwatiewe Afrikaners gehad...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.