Aanstap rooies! Die EFF róér

NEWWERMAAIND BELEID

Aanstap rooies! Die EFF róér

Die skok van 2023 is dat die EFF se steun aan die groei is. As dié tendens voortduur, kan die party in 2024 dalk groter as die DA wees. Dit kan die dinamiek van die nasionale politiek wesenlik verander, meen MAX DU PREEZ.

Aanstap rooies!

Die pad is lank en swaar,

die mense wag al daar ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.