Dit gaan wild, wilder, Wilders in Nederland

NEDERLANDSE VERKIESING

Dit gaan wild, wilder, Wilders in Nederland

In ’n land waar politieke gematigdheid die botoon voer, was die afgelope verkiesing die spannendste in jare. En toe wen die verregse party boonop met ’n oortuigende meerderheid, skryf ANESCA SMITH.

DIE verregse party van Geert Wilders – bekend om sy anti-Islamitiese uitsprake en sterk standpunte teen immigrante, onder wie ook dié uit Afrika – het eergister vriend en vyand verras deur die Nederlandse verkiesing met ’n oortuigende meerderheid te wen.

In ’n land waar politieke gematigdheid die botoon voer, was dit die spannendste verkiesing in jare.

Ander verregse persoonlikhede in Europa, onder wie Hongarye se Viktor Orbán en Frankryk se Marine Le Pen, was van die eerstes wat Wilders gelukgewens het...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.