MEER WERK AS WERKNEMERS
Europa wankel onder ’n arbeidskrisis, maar Afrika is nie ‘tops’ genoeg nie
In Suid-Afrika, wat van die hoogste werkloosheidsyfers ter wêreld het, kan ’n mens jou skaars dié dilemma indink: meer werke as werksoekers. Maar dít is tans die stryd in Nederland, sowel as ’n paar ander Europese lande. Hoe lyk die toekoms dus vir dié state en kan Afrika dalk deel van die oplossing wees? ANESCA SMITH berig.

DEEL
LOOP jy in ’n Nederlandse winkelstraat is dit moeilik om mis te kyk – oral buite restaurante en winkels hang bordjies met ’n desperate pleidooi: “Personeel gezocht!” “Vacatures!”
Sedert Augustus verlede jaar het Nederland vir die eerste keer meer werkgeleenthede as wat hy werkloses het. In die tweede kwartaal van 2021 was daar 109 vakatures vir elke 100 werkloses. Die verhouding is nou 133 tot 100. Die nood is so groot dat die regering nou jongmense in Frankryk wil gaan werf om die vakatures te vul en hulle is selfs bereid om in die kriminele buurte na werkers te gaan soek.
Een van die probleme met dié plan is egter dat Frankryk self te kampe het met ’n arbeidstekort. Dieselfde geld Spanje en Duitsland...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
DEEL
Volgende artikelVerwante Artikels
‘Veg ons of vlug ons, of wag en kyk ons?’
Nederland het ’n aggressieprobleem
Reëntorings wat woestyne in oases omskep?
Als was bakgat … en toe sit JVR voet aan wal
Word Nederland nou ’n narko-staat?
DEEL
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.