IRYNA BERNATSKA van Oekraïne was wat hulle destyds ’n “Tsjernobil-baba” genoem het.
Haar ma was swanger met haar toe daar op 26 April 1986 in die vroeë oggendure ’n ontploffing by die Tsjernobil-kernkragsentrale in die noordweste van Oekraïne was. “Dit was lente, en om die talle feesdae rondom dié tyd te vier, gaan baie Oekraïners na die woud om in die buitelug te ontspan, en my ma was deel daarvan.’’
Al het hulle sowat 600 km suid van Tsjernobil gewoon, het die brand wat ná die ontploffing ontstaan het ’n radioaktiewe stofwolk die atmosfeer ingestuur wat honderde, selfs duisende, kilometers ver oor landsgrense heen versprei het...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.