Die ellendes staan blou in die blom

RUBRIEK

Die ellendes staan blou in die blom

Genealogiese navorsing is ’n bietjie soos 'n prysuitdeling: jy stel hoofsaaklik in jou eie familie belang, skryf DOMINIQUE BOTHA.

JARE gelede tydens apartheid se lang begrafnis was ek in Johannesburg aan tafel met die skrywer VS Naipaul. “Why do you live in such a mediocre place?” wou hy weet. Na ete is koffie bedien en Sy Deurlugtige Hoogheid het in ’n gemakstoel teruggeleun met ons om hom gerangskik soos akoliete aan die voete van Gamaliël. Dit was ’n tyd vir toekomsdrome. Die vraag op almal se lippe is aan hom gestel: “Where do you think South Africa will be in twenty years?”

Sy antwoord: “It will still be here.”

Dit is nou 20 jaar later en South Africa is still here met ons steeds verstar om ’n glasbal bewierook deur voorspellings à la Madame Blavatsky in ’n versugting na maklike antwoorde op die vraag: Wat gaan van ons word?  ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.