Die gode seën ’n poedelkaal Bangjan in die Ring van Vuur

AVONTURE IN TAIWAN

Die gode seën ’n poedelkaal Bangjan in die Ring van Vuur

HENNIE MALAN, 'n Suid-Afrikaner wat in Taipei woon, het onlangs 'n aardbewing van 7.2 op die Richterskaal beleef. Hy vertel van sy ervaring.

  • 19 April 2024
  • Vrye Denker
  • 9 min om te lees
  • artikel 10 van 27
  • Hennie Malan

SONDER 'n draad klere voel-voel ek of die water wat die stortkraan uitstoot al warm is, toe die aarde begin skud.

Instink neem oor. Daar is nie tyd vir aantrek nie. Ek gryp die handdoek en duik vir skuiling onder die breë deurkosyn tussen my voorportaal en sitkamer.

Boeke vlieg van die boekrak af, skilderye swaai in alle rigtings, meubels hop oor die vloer. Die geskud hou aan en aan en aan. Die lawaai is oorverdowend, wat dit soveel meer vreesaanjaend maak. Jy hoor die bure se angswekkende gille. Dit help nie, ons is almal magteloos...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.