Portret | Iran: ’n Bloedige land waar die tye gereeld terugsirkel
WIE EN WAT IS IRAN?

Afgesien van die moderne wapentuig klink Iran se aanval op Israel verlede naweek baie soos die soort storie wat in die een of ander antieke geskrif vertel word. WILLEM KEMPEN probeer die ou en die nuwe bymekaarbring.
BYNA drie millennia nadat die onversetlikheid van die “Wet van Mede en Perse" vir Daniël van die Bybel (https://www.bible.com/af/bible/6/DAN.6.13.AFR83) in die leeukuil laat beland het, is die mense daar rondom die Paradys van Genesis nog steeds gereed om te baklei oor wie se reëls moet geld en wie in beheer moet wees.
Die storie wys sommer ook hoe gevaarlik dit is om op antieke tekste te wil staatmaak om eietydse konflikte te besleg. Die Bybelboek Daniël word vandag as grootliks fiktief beskou, maar die mitologie leef voort van die Joodse buitestander wat gestraf word omdat hy slimmer en suksesvoller as die plaaslike ouens is.
In elk geval, vir Iran (Persië) was die volgende drieduisend jaar 'n oneindige sirkelgang van religieuse en ander empires en dinastieë wat gekom en gegaan het; van verowering, revolusie en oorlog:..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Straatvegter: Wie is Gayton McKenzie?
Wie en wat is World Central Kitchen?
Wie en wat is Isis?
Haïti: Van eilandparadys tot toonbeeld van ellende
Wie is Tucker Carlson?
Deel
-
Deel
Willem Kempen
Redakteur: DaagliksWillem Kempen is ’n hoofredaksielid van Vrye Weekblad. Hy is ook ’n voormalige redakteur van Finweek.