Portret | ’n Straatvegter wat van sy skandes ’n deug maak

WIE IS GAYTON McKENZIE?

Portret | ’n Straatvegter wat van sy skandes ’n deug maak

Nie net is die selfverklaarde ‘koalisiekoning' GAYTON McKENZIE nie skaam oor sy misdadige verlede nie, hy dra dit soos 'n politieke kroon op sy kop waar almal dit heeltyd kan sien, skryf WILLEM KEMPEN.

GAYTON McKENZIE se eerste groot koalisie het net vier lede gehad, almal van hulle geharde misdadigers wat saam in Bloemfontein se Grootvlei-gevangenis langtermyn-vonnisse uitgedien het:

McKenzie self, 15 jaar vir gewapende bankroof.
Moosa Mia, 30 jaar vir 'n dubbele moord.
Petrus Sekutoane, 18 jaar vir moord.
Samuel “Skollie” Grobbelaar, 11 jaar en nege maande vir veediefstal, bedrog en ontsnapping.

“Soos jy kan sien, is ons die ware reënboognasie,” het 'n grinnikende  McKenzie oor die vier van hulle aan Jacques Pauw (https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2023-03-03-die-bandiet-n-sak-vol-geld-en-ons-volgende-president-/) gesê toe hulle in Mei 2002 die eerste keer ontmoet het om te onderhandel oor 'n prys vir die video wat hulle in die geheim oor vergrype in die tronk gemaak het.  ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.