Portret | ’n Waansinnige droom waarvoor baie bereid is om te...
WIE IS ISIS?
Portret | ’n Waansinnige droom waarvoor baie bereid is om te sterf – én dood te maak
ISIS is maar net een vergestalting van 'n groter en gevaarliker idee wat in verskeie ander gedaantes ook voortleef en selfs sterker word, skryf WILLEM KEMPEN.
DIE storie van ISIS het soveel aanlope, vertakkinge, afdraaipaaie en doodloopstrate dat dit feitlik onmoontlik is om nie elke nou en dan te verdwaal nie.
Dis selfs nie eens altyd duidelik of ISIS wel die beste naam is om te gebruik nie, nog minder dat dit hoegenaamd 'n enkele, koherente organisasie of beweging is. Verskillende nuusmedia het byvoorbeeld na die groepering wat verantwoordelikheid vir verlede week se terreuraanval in Moskou aanvaar het, as onder meer ISIS, ISIS-K, Islamic State (of net IS) en ISIL verwys. Dit help ook nie dat die vertalings van dié name nie altyd konsekwent is nie, en ook nie dat hul bedrywighede selde netjies saamval met moderne landsgrense nie. Boonop het van die name verander soos wat die leiers se geografiese en teologiese ambisies uitgekring het.
Die hele spul steek min of meer soos volg inmekaar (ter wille van naslaanbaarheid en lesers en die outeur hiervan se algemene geestesgesondheid word die Engelse name deurgaans gebruik):..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Haïti: Van eilandparadys tot toonbeeld van ellende
Wie is Tucker Carlson?
Wie is Kristi Noem?
Wie is Julian Assange?
Om die hoogste prys vir verset te betaal
Deel
-
Deel
Willem Kempen
Redakteur: DaagliksWillem Kempen is ’n hoofredaksielid van Vrye Weekblad. Hy is ook ’n voormalige redakteur van Finweek.