Van skroom tot trots

WAARDIGHEID, LIEFDE, RESPEK

Van skroom tot trots

Op die rand van Woodstock in Kaapstad is daar 'n span weldoeners wat hulleself Souper Troopers noem. Pleks van mopper oor arm mense bied hulle 'n sielkundige hawe wat skuiling bied teen die antagonisme teenoor noodlydendes op straat, skryf HERMAN LATEGAN.

Haat is 'n eensame reisiger op 'n pad wat nêrens eindig nie.

– FA Venter

EK sit met my skatryk vriend uit Londen in 'n motor by die verkeersligte daar by die Groenpunt-sirkel. Agter ons is die enorme DHL-stadion, waar die 2010 FIFA-wêreldbeker gehou is...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.