Portret | Dis ook in jóú belang dat Julian Assange nie tronk...

WIE IS JULIAN ASSANGE?

Portret | Dis ook in jóú belang dat Julian Assange nie tronk toe gaan nie

Amerikaanse staatsaanklaers probeer al byna 14 jaar om die WikiLeaks-stigter aan die VSA uitgelewer te kry sodat hy daar kan teregstaan. WILLEM KEMPEN verduidelik waarom dit nie moet gebeur nie.

JULIAN ASSANGE kry dit al vir minstens die helfte van sy 52 lewensjare reg om gereeld diep in die moeilikheid te beland en homself dan weer daaruit te kry.

Maar dié keer is dalk anders: Britse regters is op die punt om te besluit of hy oplaas aan die VSA uitgelewer moet word, ten spyte van die volgehoue pleidooie van koerantredakteurs, menseregtegroepe en ander aktiviste dat hy 'n kampvegter vir spraakvryheid is wat toegelaat moet word om sy werk voort te sit.

As hy wel uitgelewer word, sal hy op minstens 18 federale aanklagte teregstaan, wat gesamentlik meer as 175 jaar tronkstraf kan beteken. Selfs die doodstraf kan nie uitgesluit word nie. Hoe het hy by dié punt uitgekom?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.