Portret | Wie en wat is die Houthi’s?

ANSAR ALLAH

Portret | Wie en wat is die Houthi’s?

Ons hoor en lees elke dag van “die Houthi’s” wat skepe in die Rooi See aanval, wat dan tot Amerikaanse aanvalle op hulle militêre installasies lei. MAX DU PREEZ verduidelik wie dié groep is en waar hulle in die Moslemwêreld inpas.

DIE Houthi’s is 'n dominante klan in Jemen se noordweste wat meer as 'n derde van die land se bevolking uitmaak. Hulle is Zaydi’s, 'n subgroup van Shia Islam.

Die Houthi-beweging noem hulle self Ansar Allah (partisane van Allah) en hulle gewapende magte Ansarullah (die party van Allah).

Na die dood van die profeet Mohamed in 632 AD het een groep, wat later die Shia geword het, geglo sy opvolger moes 'n bloedverwant van die profeet wees, terwyl 'n ander groep, later die Sunni’s genoem, geglo het enige waardige navolger van die profeet kon die leier word. Ander verskille het later die twee Moslemgroepe verder verdeel en in konflik geplaas...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.