Vreemde en absurde verhale van die verhoog

TEATERETIKET

Vreemde en absurde verhale van die verhoog

Die Ierse akteur Andrew Scott het in 'n Londense teater Hamlet se alleenspraak gestaak nadat 'n teaterganger 'n skootrekenaar gebruik het om e-posse te stuur. Verskeie plaaslike verhoogkunstenaars het vir HERMAN LATEGAN oor hulle eie vreemde ondervindings met gehore vertel.

STEL jou voor jy is 'n gerekende en bekroonde akteur. Iemand wat jare lank hard werk aan jou nering.

Jy het in talle trefferreekse op TV verskyn, jy het groot rolle met gravitas in rolprente vertolk – boonop het jy met akteurs soos Anthony Hopkins, Emma Thompson en Benedict Cumberbatch opgetree.

Een aand, in die internasionaal bekende Almeida-teater in Londen speel jy Hamlet, waarvoor jy later vir pryse benoem word. Jy is in die middel van die bekende en veeleisende alleenspraak: “To be, or not to be, that is the question.”..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.