Die beste rugby op die planeet?

SPORT

Die beste rugby op die planeet?

Die Sesnasies het mekaar verlede naweek vir die eerste maal vanjaar gepak en die gort was gaar, skryf LOUIS DE VILLIERS.

EK sal, helaas, nooit ryk word nie.

In die eerste plek slaap ek te graag laat.

Dit het onder andere gemaak dat ek nooit sake-ontbyte of gholfvierballe kon bybring nie en dis glo dáár waar ’n man leer watter stories die aspirerende rykmanne mekaar wysmaak; daai luidrugtige yesboys-mitologie wat meebring dat Ferrari byvoorbeeld onmiddellik $6 biljoen ryker geword het vanuit die aandelemark met die nuus dat Lewis Hamilton aanstaande seisoen in een van hul Formule 1-karre gaan resies jaag...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.