As almal bôlle doelloos rondskop, kyk veerpyltjies!
SPORT

LOUIS DE VILLIERS mymer oor die teleurstellende Blitsbokke, Krieket Suid-Afrika se fiksasie met kwotas en veerpyltjies om die Kersseisoen op te kikker.
EK tel talle sportfobe onder my geliefdes; dié wil dikwels kopskuddend weet hoekom ek sportbedônerd is.
Want ek kom uit ’n huis waar kuns aansienlik hoër as sport geag is, maar ’n goeie rugby- of krieketspeler met veel meer respek bejeën is as ’n kak digter of skilder.
Eersgenoemde is immers veel seldsamer as laasgenoemde, nè?..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Rugby se ingewikkelde verhouding met geld
Verdedig die jis uit jou opposisie
Maar hel, was die eendagkrieket bak!
Proteas, boys, kan ek vir julle ’n dop koop?
Deel
-
Deel
Louis de Villiers
JoernalisLouis de Villiers was 'n joernalis, maar oopplankantore en internet 2.0 het die man effens gebuckle.