Proteas, boys, kan ek vir julle ’n dop koop?

KRIEKET

Proteas, boys, kan ek vir julle ’n dop koop?

LOUIS DE VILLIERS is bitter teleurgesteld ná die Proteas se nederlaag teen Australië. Hy sê wel hy kon nie meer van hulle verwag nie.

“AG, jissis, Boys. Fokkit!” het een van my gunsteling media-skakelmense, lankal saliger, dekades gelede gesug klokslag as hy drooggemaak het, gevolg deur: “Boys, kan ek vir julle ’n dop koop?”

Vir ’n wyle het ons soos een man daai dop begin boikot, maar daarna besef dit maak die vrygewige kêrel nie juis beter met skakelwerk nie en maar weer een-een begin ja sê vir die vertroostende drankie wat fokops vergewe.

Ek het gistermiddag laat aan dié man gedink en gewens ek kon vir u almal ’n dop koop, want “Ag jissis, Boys, fokkit”...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.