Maar hel, was die eendagkrieket bak!

SPORT

Maar hel, was die eendagkrieket bak!

LOUIS DE VILLIERS bely louter skaamte oor sy domastrante, verspotte klaagliedere oor 50-boulbeurtkrieket.

DIS g’n sonde om onsin te verkondig nie, maar dis sonde as jy weet dis onsin of dit uit suiwer domastrantheid aanhou verdedig. En ek het ’n bekentenis of twee rakende eendagkrieket en onsinverkondiging.

So terloops, van “domastrant” gepraat – het enigeen van u dié konsep al in ’n ander taal aangetref?

Die Franse panache is byvoorbeeld onvertaalbaar. Die Thaise sanoek, ook, is iewers tussen pret en tevredenheid ondefinieerbaar...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.