’n Groot vis-storie en twee resepte

KOS

’n Groot vis-storie en twee resepte

ALETTA LINTVELT vertel 'n papsnoek-storie en deel twee resepte vir die groot dae.

HIERDIE tyd van die jaar vra vir samesyn en etes met ’n tikkie luuksheid en die resepte hier onder tiek al die boksies. Boekmerk hulle maar vir een van die groot dae as jy iets soek wat mense gaan wow sonder om te veel moeite te doen.

Oor vandag se kos

As die kokke hulle kaarte reg speel, gaan die voorbereityd en gaarmaak van hierdie twee disse (gebakte salm en pesto-aartappelslaai) nie meer as 45 minute neem nie. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.