Retromusiek prut in doodspot

TRENDS

Retromusiek prut in doodspot

Retro-musiek kan net aanvaarbaar wees as dit nuut klink, murmureer KERNEELS BREYTENBACH.

VERGUN my die kans om ’n kwasi-religieuse idee te misbruik. Ons is by die einde van dae. Dit gaan nie goed met musiek nie. Slegte retro het oorgeneem en wanneer dít gebeur, moet jy weet die dood is in die pot.

Terwyl ek hier sit en ween, is The Replacements bo-aan Metacritic se lys van huidige beste album-uitreikings met ’n heruitgawe van hulle Tim (1985). Metacritic ken 99 uit 100 punte daaraan toe, wat min of meer op totale vergoddeliking neerkom.

Maar Tim was in 1985 flouer as ’n paaldanser teen saktyd en hierdie uitreiking met sy 50 voorheen onuitgereikte snitte laat my ernstig oor Metacritic se plek in die evolusie van die mensdom wonder...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.