SPORT
Rugby het ’n ingewikkelde verhouding met talent en geld
Rugby was altyd so half die preutse Victoriaanse tante van sport, maar toe die antie die dag vir geld begin speel, het sy gou-gou ’n besige sypaadjie gevind om op te gaan staan en haar mini skirt op te lig vir aankomende verkeer, skryf LOUIS DE VILLIERS

Deel
HOE weet ons Marco Masotti, eienaar van die Haaie-rugbyspan, het nooit sportspeletjies in Career Mode op ’n PlayStation gespeel nie?
Hy sou veel armer gewees het van die tydmors, maar nie net dit nie.
Die eerste ding wat jy doen as jy grasgroen is op die PlayStation in ’n sportspeletjie se Career Mode, is om al die middelmatige lieplappers by jou klub uit te smous en die krediete dan op ’n handvol supersterre te spandeer...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Verdedig die jis uit jou opposisie
Proteas, boys, kan ek vir julle ’n dop koop?
15 vrae vir Pieter-Steph du Toit
Irritasies, verrassings en ’n snuffelurk
Die beste Wêreldbeker-eindstryd ooit?
Deel
-
Deel
Louis de Villiers
JoernalisLouis de Villiers was 'n joernalis, maar oopplankantore en internet 2.0 het die man effens gebuckle.