HIERDIE jaar is ek lus vir 'n Kersfees wat my terugneem na die wonderlike en baie gelukkige Kersfeesfeeste van my kinderlewe in die 1980's in Pretoria.
My ma en my tannie wat lag, elk met 'n glas witwyn in een hand, besig om peuselhappies te maak vir Oukersaand en die laaste persente vir die Kersboom toe te draai.
Die twee susters het elke jaar geruil – so een jaar is Oukersaand by ons in Riviera en Kersdag by my tannie-hulle in Brooklyn en die volgende jaar andersom en so was dit vir 20 jaar, selfs toe albei gesinne later in Waterkloof gebly het. Daarna is my tannie-hulle Stellenbosch toe en het dinge verander...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
KOS
Lientjie se vrolike Kersfeeskos
LIENTJIE WESSELS gaan vanjaar die wonderlike Kersfeesfeeste van haar kinderdae herskep.
Deel
HIERDIE jaar is ek lus vir 'n Kersfees wat my terugneem na die wonderlike en baie gelukkige Kersfeesfeeste van my kinderlewe in die 1980's in Pretoria.
My ma en my tannie wat lag, elk met 'n glas witwyn in een hand, besig om peuselhappies te maak vir Oukersaand en die laaste persente vir die Kersboom toe te draai.
Die twee susters het elke jaar geruil – so een jaar is Oukersaand by ons in Riviera en Kersdag by my tannie-hulle in Brooklyn en die volgende jaar andersom en so was dit vir 20 jaar, selfs toe albei gesinne later in Waterkloof gebly het. Daarna is my tannie-hulle Stellenbosch toe en het dinge verander...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Lamsribbetjies op hulle lekkerste
My erfporsie vir ’n pot lensies
15 vrae vir Kobus van der Merwe
’n Groot vis-storie en twee resepte daarby
Platkos-resepte vir ‘freegans’
Deel
-
Deel
Lientjie Wessels
SjefLientjie Wessels is 'n sjef, kunstenaar en die skrywer van Geure. Sy is tans in Kos Kuns, 'n kookprogram op Via TV, te sien.