CAPEXIT
Hoe sou ’n onafhanklike Wes-Kaap lyk?
Die moontlikheid van die afstigting van die Wes-Kaap as 'n onafhanklike staat, outonomie of meer magte vir dié provinsie word wyd bespreek. DR. CORNÉ MULDER, wie se VF Plus hierdie opsies steun, meen dit gaan nie ’n geval van óf hierdie óf daardie oplossing wees nie.

Deel
DIT gons tans op sosiale media en elders oor die verskillende staatsregtelike opsies vir die Wes-Kaap. Die moontlikheid van afstigting van die Kaap as 'n eie onafhanklike staat, outonomie of meer magte vir die provinsie word wyd bespreek.
Daar is versoeke vir ’n referendum, terwyl ander die verkiesing van 2024 gaan gebruik om hulle steun te bewys. Wat wel vasstaan, is dat Kapenaars sien waarheen dit in die res van Suid-Afrika gaan en hulle is vasbeslote dat daardie lot nie die Wes-Kaap verder moet tref nie.
Staatsregtelike model vir SA..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
’n Populistiese resep vir ’n nuwe revolusie
Herinneringe aan motors en mense
Slimmer masjiene bedreig demokrasie
’n Merkwaardige Drakenstein-gesinsalbum
Die ware omvang van infrastruktuur-verval
Deel
-
Deel