Wanneer slim masjiene ’n bedreiging vir demokrasie word

NUWE GEVAAR

Wanneer slim masjiene ’n bedreiging vir demokrasie word

ANNELIESE BURGESS gesels met dr. Eileen Carter, dinamiese jong hoof van die Menseregtekommissie in die Oos-Kaap, oor die blywende uitdagings van ras en etnisiteit in Suid-Afrika en die gevare wat kunsmatige intelligensie vir vanjaar se sowat 80 verkiesings wêreldwyd inhou.

EILEEN Carter is Afrikaanssprekend. Dít was die eerste verrassing. Die tweede is dat as ek my stapskoene aangetrek en strandlangs geloop het, sou ek by haar kon gaan koffie drink het. Ons is so te sê bure hier in Oos-Londen.

“Ons job description is in die Grondwet ge-capture. Ons is verantwoordelik vir oversight van die Handves van Regte en ons doen dit sonder vrees of vooroordeel," vertel sy.

En dan voeg sy laggend by: “En ons word ewe veel deur almal gehaat. Van Steve Hofmeyr se aanhangers tot dié van Julius Malema. Ons het al sake teen almal gehad. Teen die regering oor dienslewering en teen privaat besighede. Téén Cosatu, en vír Cosatu. Toe ek in Limpopo gewerk het, het ons met tye saam met die Vryheidsfront Plus gewerk en dan het ons hulle ook aangevat...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.