Hongersnood in die Oos-Kaap: ma’s maak hulle kinders dood uit...

KOSKRISIS

Hongersnood in die Oos-Kaap: ma’s maak hulle kinders dood uit desperaatheid

ANNELIESE BURGESS gesels met Corene Conradie, hoof van die Oos-Kaapse span van Gift of the Givers. Sy vertel van die hongersnood-katastrofe in die Oos-Kaap en sê ons durf nie wegkyk nie.

DIT was 'n snikhete somersdag in 2019. Graaff-Reinet was in die greep van die ergste droogte in menseheugenis. Damme was op hulle laaste vlak – 'n stinkende, verslikte 1%. 

Corene Conradie onthou hoe sy 'n bewustelose, gedehidreerde vrou op haar kantoorstoep aangetref het. 

“Ek het 'n ambulans laat kom en terwyl hulle haar ingelaai het, het sy vir my haar adres gegee en my gevra om asseblief na die ‘siek kinders' te gaan kyk. Ek het na die township gegaan en wat ek daar gesien het, was 'n algehele krisis. Dit was nie een huishouding nie. Almal was siek van die kraanwater, want niemand daar kon bekostig om gebottelde water te koop soos die res van ons in dorp kon nie."..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.