Wanneer jou lewe in gepoleerde klassieke motors terugkaats

PERSOONLIKE ESSAY

Wanneer jou lewe in gepoleerde klassieke motors terugkaats

HERMAN LATEGAN was by die jaarlikse Classic Car and Bike Show wat by die 220-jarige Timour Hall-villa in Plumstead gehou is. Daar was 'n bejaarde takhaarorkes wat die blues gespeel het, 'n melancholiese vrou met 'n kerkhoed wat gesing het, baie kos, en Bacchus het kom inloer. Hy skryf vinjette oor vier van die talle motors wat hom aan mense uit sy verlede herinner.

Ma Basson se Wolseley

DIE Wolseley was 'n groot ou grande dame wat saggies gewieg het. Dit was 1968, ek was vier, en dit was die eerste motor waarin ek gery het wat ek onthou.

'n Tipiese Kaapse motreën het oor 'n grys stad geval. Ja, dit was die tyd van sagte reën wat vir dae lank oor die Kaap gesprinkel is...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.