Noenmaal met ‘Tossie Lochner, Italië’

LA DOLCE VITA

Noenmaal met ‘Tossie Lochner, Italië’

Vir drie dekades het Monitor en Spektrum se luisteraars na Tossie Lochner se verslaggewing uit Italië geluister. Sy het ook op die kruin van sy loopbaan 'n biografie oor Oscar Pistorius uit Italiaans na Afrikaans vertaal. Noudat Pistorius op parool vrygelaat word, is dit dalk 'n goeie tyd om hierdie vrou se ryk lewensverhaal weer aan te hoor, skryf HERMAN LATEGAN.

Die ontmoeting

DIT is 'n woestynwarm dag net ná Kersfees toe ek vir Tossie Lochner aan die bopunt van Kloofstraat aan die hange van Tafelberg by die Italiaanse eetplek Bacini’s on Kloof ontmoet.

Dit is gepas dat ek haar met die berg as agtergrond sien. Sy het vir dekades in 'n antieke dorpie, Aulla, onder die wit Carrara-marmerberge in die noorde van Italië gewoon...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.