×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Boere-Italië, Ma se helpertjie en Vinette se lewe na Die Laan

DIE GROOT SATERDAG-LEESLYS

Boere-Italië, Ma se helpertjie en Vinette se lewe na Die Laan

ANNELIESE BURGESS kies 'n paar stories uit hierdie week se uitgawes vir jou Saterdag-leesgenot.

Goeiemôre

Ek het 'n buurman wat deesdae skielik op 'n Saterdagoggend met sy weedeater speel. Ure lank. Die sielsverstorende geweeklaag van sy onritmiese grassnyery dryf ons almal tot raserny. Verlede Saterdag het hy al 07:00 begin. Teen 12:00 stuur 'n die buurvrou aan sy ander kant vir my 'n boodskap. “Ek kan nie meer nie. Bring wyn. Dis al wat gaan help."

My oplossing vir die buurman se onverklaarbare enjin-fetisj (buurvrou sê sy dink hy gaan deur 'n midlife crisis en kan nie kan nie 'n motorfiets bekostig nie) is baie effektief. Ek bly eenvoudig in die bed (met die deur en vensters toe) en vang op met die Vrye Weekblad-stories waarby ek nie in die week uitgekom het nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X