Oos, wes, tuis bes

GEKNELDE LAND

Oos, wes, tuis bes

Sosiale media is gereeld so vol slegte nuus dat 'n mens soms voel jy wil berge toe vlug. Ná 'n paar sessies van doom-scrolling het HERMAN LATEGAN afgekom op 'n Facebook-blad, Reasons for Returning to South Africa. 'n Lig het aangegaan.

VELE mense vra my hoekom ek nog op sosiale media is as dit my so ongelukkig maak. Ek moet daar wees, dit is deel van my werk.

'n Mens kikker dit maar op met 'n grappie hier en daar, 'n lawwe bekgeveg of iets positiefs. Onlangs is ek deur my Facebook-vriend en een van die stigterslede en die kunsredakteur van die eerste Vrye Weekblad, Chris du Plessis, bewus gemaak van die term toxic positivity.

Ek het 'n opbeurende toespraak (https://www.dailymaverick.co.za/article/2023-12-03-dont-fall-for-political-ideological-religious-or-cultural-groupthink-and-shed-toxic-beliefs/) van die akademikus prof. William Gumede op Facebook geplaas, waarin hy jong mense by 'n gradeplegtigheid toegespreek het...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.