Kan dit wees dat die ANC die berugte kernkragtransaksie met Rusland van die Jacob Zuma-era wil laat herleef? MAX DU PREEZ wonder of die aankondiging van 'n nuwe kernaanleg en 'n verdagte tender vir 'n Russiese bank dalk verband hou met die bankrot ANC se desperaatheid om nie volgende jaar die mag te verloor nie.
TWEE vreemde verwikkelings dié week laat ernstige vrae ontstaan:
Een: PetroSA, 'n staatskorporasie, het volgens alle getuienis die tenderkriteria vir 'n herbou van 'n raffinadery van R3,8 biljoen in Mosselbaai só geformuleer dat net een van 19 tenderaars, die Russiese Gazprombank, kon kwalifiseer.
Twee: Die minister van elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, het aangekondig dat die regering 2 500MW kernkrag gaan bekom – vóór die jongste geïntegreerde energieplan (IRP) nog vrygestel en vir openbare konsultering beskikbaar gemaak is...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
RUSSIESE GUNSIES
Kernkrag: die Rooi ligte flits
Kan dit wees dat die ANC die berugte kernkragtransaksie met Rusland van die Jacob Zuma-era wil laat herleef? MAX DU PREEZ wonder of die aankondiging van 'n nuwe kernaanleg en 'n verdagte tender vir 'n Russiese bank dalk verband hou met die bankrot ANC se desperaatheid om nie volgende jaar die mag te verloor nie.
Deel
TWEE vreemde verwikkelings dié week laat ernstige vrae ontstaan:
Een: PetroSA, 'n staatskorporasie, het volgens alle getuienis die tenderkriteria vir 'n herbou van 'n raffinadery van R3,8 biljoen in Mosselbaai só geformuleer dat net een van 19 tenderaars, die Russiese Gazprombank, kon kwalifiseer.
Twee: Die minister van elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, het aangekondig dat die regering 2 500MW kernkrag gaan bekom – vóór die jongste geïntegreerde energieplan (IRP) nog vrygestel en vir openbare konsultering beskikbaar gemaak is...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Cyril Smuts wil ’n gevaarlike tier opsaal
Verrykte uraan: Koebaai Washington, hallo Moskou
Is kernkrag die toekoms?
Die prys van ’n gewete
Die ANC se nuwe credo: We put fokol
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.