Die tegno-demigode wat hulle oor niks laat voorskryf

OPMARS VAN DIE NUWE ELITE

Die tegno-demigode wat hulle oor niks laat voorskryf

WILLEM KEMPEN wonder hoeveel politici opgewasse is vir die taak om sosiale media en ander ontwikkelende tegnologie behoorlik te reguleer. Of selfs net bereid is om te probeer.

TOE 'n sigbaar ongemaklike Mark Zuckerberg verlede week tydens 'n driftige Amerikaanse Senaatsverhoor oor die aanlyn veiligheid van kinders uitgenooi is om 'n verskoning aan die naasbestaandes van slagoffers aan te bied, het hy opgestaan en na die gehoor agter hom gedraai:

“I'm sorry for everything you've all gone through, it's terrible," het hy onder meer gesê. “No-one should have to go through the things that your families have suffered."

Besluit self hoe opreg dié apologie was:..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.