My nuwe liefde

SALIGE SONDAG MET ANNELIESE BURGESS

My nuwe liefde

ANNELIESE BURGESS vertel van haar nuwe liefde en die terapeutiese waarde van 'n kettingsaag. Daar is ook gedig en aanbevelings oor goeters wat sy die week raakgesien en gelees het.

Goeiemôre

Hy is slank en atleties. Hy het gelerige skrefies-oë en die sagste, gladste pels. Hy is beeldskoon. Hy gaan stap elke dag saam met my. En hy is vol vreugde en lewenslus. Hy gee aandag, luister as ek praat, laat my nie uit sy sig nie. En as ek in die bad lê, kom staan hy agter my en rus sy kop op myne. Hy slaap langs my bed met sy lang, lenige lyf sierlik inmekaar gevou.

Ontmoet vir Goggins, my broer se nuwe hond op die plaas. Die nuwe liefde van my lewe. Goggins is 'n Duitse korthaar-pointer en die mees spectacular hond wat ek nog ooit ontmoet het...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.