Ontbyt hoef nooit vervelig te wees nie

KOS

Ontbyt hoef nooit vervelig te wees nie

Enige lekker avontuur begin vroegoggend met ontbyt, skryf LIENTJIE WESSELS.

EK hou nog altyd onbeskaamd baie van ontbyt en ek praat nie hier van allerhande graanvlokkies en byprodukte van mielies wat met oordaad in kleursel en suiker gerol is en dan in te veel melk verdrink word nie.

Nee, daai kon ek nog nooit verstaan nie en gaan ook nooit probeer nie. Dit is nie ontbyt nie en volgens my nie regtig kos nie.

Ontbyt is wel baie verskillende dinge en nie noodwendig net die tradisionele ontbyt van eiers, spek, boerewors en roosterbrood nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.