Vaarwel aan die rituele van ’n verhouding

KOS

Vaarwel aan die rituele van ’n verhouding

ALETTA LINTVELT weier om iets altyd met grasie te laat gaan, en daarom het Paasfees deesdae nuwe tradisies en ander maaltye.

DIE eerste Paasfees nadat ek totsiens gesê het, het my bekruip. Ek het nie besef hoe baie ek nie oukei was nie totdat 'n muur van goue sjokoladehasies my by die supermark begroet het.

In die Tye van Tevore was Paasfees baie jare lank met rituele gevul.

Een daarvan was om 'n onwelvoeglike pot dik, taaierige Boeber te maak. Kondensmelk, groot stukkies kaneelbas, steranys, pimento-speserye en neutmuskaat sorg vir die mees sublieme huwelik met bottergebraaide vermicelli en melk tot dit dik en skepbaar is...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.