Maak maar nek styf tussen die cowboys

RUBRIEK

Maak maar nek styf tussen die cowboys

Waarom dink LOUIS DE VILLIERS skielik aan die Wilde Weste?

ANDERDAG was dit net mooi 50 jaar sedert Blazing Saddles uitgekom het; die cowboy-komedie met die kinderagtigste grappe ooit is middeljarig.

As u nog nie dié Mel Brooks-meesterstuk gesien het nie, is hier ’n lakmoestoets of u sou wou. Ek beveel die fliek ten sterkste aan, maar vir my is daar maar min dinge so snaaks soos ’n poep: 

Die vriendin in die woonstel onder my huis kom pas terug van ’n hippierige Paasnaweek-geleentheid en kla dat dit ná vier dae se boontjies en tofu min of meer só begin verloop het daar, maar daar was uiteraard darem nie rewolwers nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.