Die dag as mens ’n klipstapel begin bou

RUBRIEK

Die dag as mens ’n klipstapel begin bou

ANTOINETTE PIENAAR vertel van die klipstapel wat sy gebou het ná die dood van haar kruie- en lewensmentor, oom Johannes.

Ek het 'n klip diep lief. Klippe praat met my in kliptaal.

'n Klip praat nie net nie, hulle kan ook luister. Hulle bewaar jou ontboeseminge in stille akkoord.

Die Karoo was des jare 'n moeras en die klippe hou die herinnering van water in hulle binneste. As jy met jou oor styf teen 'n swart ysterklip sit, en tyd vat, dan begin die klip jou vertel van die tyd van toe visse en meerminne oor die vlaktes geswem het. Nou kry jy net hierdie visse in die gruisklip-kranse; die vis en die akkedis is nou fossiel in 'n klip...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.