’n Middelsomer-resep

KOS

’n Middelsomer-resep

Soos wat sy die rypwordende vrugte van die middeljare begin waardeer en haar eerste treë na 'n gekureerde kreatiewe lewe gee, gebruik ALETTA LINTVELT 'n ander soort vrug – eiervrugte – om 'n heerlike caponata te berei.

EK het die afgelope tyd nagedink oor die kuns om 'n kreatiewe lewe te lei. Nie kreatief soos ’n pynlik selfbehepte kunstenaar wat soos ’n tiener wat voor ’n spieël vasgevang is, te ydel en te skaam om die lewe te geniet nie.

Nee. Kreatief soos in 'n hele lewe wat doelbewus gekureer is tussen die dringende eise van omgee vir ander en self en om 'n pad van jou eie buite die verwagtinge en behoeftes van ander te karteer.

Die kreatiewe projek van 'n mens se eie lewe – nie in terme van wat jy produseer nie, maar in hoe jy leef – spreek al hoe meer tot my...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.