Die Fomolistas delf diep

AGTERBLAD

Die Fomolistas delf diep

Van 'n nuwe aftree-trend tot wonderlike flieks en vondste, die eienskappe van mense wat stemboodskappe stuur ... en 'n lekker reseppie.

  • 23 Februarie 2024
  • Vrye Tyd
  • 5 min om te lees
  • artikel 16 van 28

Grappie van die week

Wat jy hierdie week wil weet

Die 32-jarige Tshepo Mohlala van Johannesburg, stigter van Tshepo, het naam gemaak as 'n suksesvolle denim-modeontwerper wat lof kry van globale bekendes, insluitend Beyoncé en Meghan Markle (ons weet, ons weet, ons weet, maar hulle weet steeds van hom en ondersteun hom nogtans). Kyk na sy pasgemaakte versamelings by Tshepo. (https://www.tshepo.shop)..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.