15 vrae vir Joan Hambidge

AGTERBLAD

15 vrae vir Joan Hambidge

Op die toneel van Afrikaanse lettere is daar heelwat bleeksiele en 'n paar frappante karakters soos La Hambidge – vlymskerp, pittig soos 'n turksvy, vriendelik soos die Lacoste-krokodil. Hierdie bekende letterkundige, bekroonde en prolifieke digter, gesiene akademikus en kritikus, omstrede openbare figuur, entoesiastiese reisiger en gereelde bydraer tot Vrye Weekblad se Boekeblad vertel ons tussen al die hooi op haar vurk deur bietjie meer van haarself terwyl sy werk aan haar 29ste digbundel, Asindeton, plus 'n roman, Hart sonder hawe. LAUREEN ROSSOUW vra die vrae.

1. Waarna luister jy as jy alleen is?

Marilyn Horne, Maria Callas, Anne Sofie von Otter. En Fritz Wunderlich. Mooi sangstemme bekoor my, soos dié van Joey Niceforo (https://www.youtube.com/watch?v=RRz89T6IJ30).

2. Hoe sal jy jou styl beskryf?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.