15 vrae vir Riku Lätti

AGTERBLAD

15 vrae vir Riku Lätti

Ontmoet Riku Lätti, skrywer, sanger, filmmaker, liedjieskrywer en #hashtagloos. LAUREEN ROSSOUW het met hom gesels.

1. Waar kom jou Finse naam en van vandaan?

My pa sê dit beteken “from Latvia”. My oupa, die eerste Riku Lätti, is in Rusland gebore en het grootgeword in Estland, waar sy pa ’n tipe onderwyser/ateïstiese prediker en orkesleier was.

Weens hewige onderdrukking van mense in die Baltiese republieke deur die Russe, het hulle pa my oupa en sy broers die land uitgestuur en in 1929 het my oupa in Suid-Afrika aangeland,  vir een pond 'n fiets in Stellenbosch gekoop, ses dae lank oos gery en ’n stukkie grond in die Langkloof gekoop en, afgesonder in die berge, met blomme geboer en klavier gespeel...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.