Die Ministerie van Letterkunde en Vertaling in die Koninkryk van Saoedi-Arabië bied jaarliks ’n interne skrywersresidensie aan vir skrywers van oor die wêreld heen. Einde laas jaar het so ’n geluk GERRIT RAUTENBACH te beurt geval. Hy het die muse in die monoliete rondom Al-Ula opgespoor, maar ook baie teruggekyk na sy eerste skrywerstyd, amper ’n kwarteeu gelede, in dié besonderse land.
ELKE keer wanneer ’n grote vliegtuig se aanloop my teen die sitplek vasdruk, draai my maag. Nie van bang of vliegsiek nie, maar van opgewondenheid. Die opwinding van die reis. Antisipasie.
Dié keer is dit weer so terwyl Afrika stadig onder ons begin verbyskuif. Ek is op pad na Saoedi-Arabië vir ’n skrywersresidensie in ’n kleinerige stad-dorp genaamd Al-Ula, weggesteek tussen ’n menigte majestueuse monoliete. Ek was nog nooit tevore in Al-Ula nie. Maar ek was al vantevore in Saoedi-Arabië.
Einde Junie 2000 het ek ’n aanbod as skeppende direkteur en hoofkopieskrywer van die reklameagentskap Akeel Saatchi & Saatchi in Riyadh, Saoedi-Arabië aanvaar. Om ’n verskeidenheid van redes wat ek nie nou meer veel van kan onthou nie. Ek weet reis en skryf in die vreemde was twee daarvan...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
REIS & SKRYF
Om weer in Saoedi-Arabië te kon gaan skryf
Die Ministerie van Letterkunde en Vertaling in die Koninkryk van Saoedi-Arabië bied jaarliks ’n interne skrywersresidensie aan vir skrywers van oor die wêreld heen. Einde laas jaar het so ’n geluk GERRIT RAUTENBACH te beurt geval. Hy het die muse in die monoliete rondom Al-Ula opgespoor, maar ook baie teruggekyk na sy eerste skrywerstyd, amper ’n kwarteeu gelede, in dié besonderse land.
Deel
ELKE keer wanneer ’n grote vliegtuig se aanloop my teen die sitplek vasdruk, draai my maag. Nie van bang of vliegsiek nie, maar van opgewondenheid. Die opwinding van die reis. Antisipasie.
Dié keer is dit weer so terwyl Afrika stadig onder ons begin verbyskuif. Ek is op pad na Saoedi-Arabië vir ’n skrywersresidensie in ’n kleinerige stad-dorp genaamd Al-Ula, weggesteek tussen ’n menigte majestueuse monoliete. Ek was nog nooit tevore in Al-Ula nie. Maar ek was al vantevore in Saoedi-Arabië.
Einde Junie 2000 het ek ’n aanbod as skeppende direkteur en hoofkopieskrywer van die reklameagentskap Akeel Saatchi & Saatchi in Riyadh, Saoedi-Arabië aanvaar. Om ’n verskeidenheid van redes wat ek nie nou meer veel van kan onthou nie. Ek weet reis en skryf in die vreemde was twee daarvan...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
’n Militêre pad na vrede in Gaza en Israel?
Pragmatiese Pandor in die kol met Qatar, Gaza
Suid-Afrika se mening tel nie meer nie
Rusland, die vredesinisiatief en die wapenhandelaar
Wat het ons gedoen?
Dollar is kop-af, maar einde sal nie oornag wees
Deel
-
Deel
Gerrit Rautenbach
BydraerGerrit Rautenbach is ’n reisiger, ’n vryskutreisskrywer en -fotograaf. Tussen reise baseer hy hom in Jamestown, net buite Stellenbosch.