Die Hoge Renonssaans

RUBRIEK

Die Hoge Renonssaans

JAN WOLMARANS skryf oor renonse wat agter hoë mure en skanse floreer en 'n voorneme om Voluit Te Leef.

Ons het ons renonse. En ons renonse het modes.

Hoe meer ons steeds agter hoë mure, pantsers en skanse isoleer, hoe meer en hoe groter ons renonse. Hoe meer ons ander bly uitskakel, uithou en vooraf met preludes neutraliseer, hoe meer het ons dingetjies wat ons irriteer.

Allerlei...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.