Debat | ’n Onttrekking uit Gaza sal die einde van Israel beteken

KERK EN STAAT

Debat | ’n Onttrekking uit Gaza sal die einde van Israel beteken

Israel is verreweg die mees demokratiese en vrye samelewing in die hele Midde-Ooste tussen 'n menigte totalitêre Islamitiese koninkryke en -diktature, skryf BRUWER SWANEPOEL.

  • 16 Februarie 2024
  • Vrye Denker
  • 6 min om te lees
  • artikel 13 van 29

GODSDIENS het 'n deterministiese invloed op die huidige situasie in Gaza. Die ewige onheilige alliansie tussen godsdiens en staat, van beide kante, is onmisbaar in hierdie krisis te bespeur.

Dit wil voorkom asof die hele wêreld Israel veroordeel en beskuldig van menseregteveragting en selfs volksmoord, terwyl die Israeliese weermag voortgaan met sy landinval in Gaza met die doelwit om Hamas as organisasie uit te wis. Westerse nuusbronne raam die dodetal in Gaza reeds op sowat 28 000 ten tyde van hierdie skrywe. 

Menseregte is 'n wonderlike en prysenswaardige ideaal en is weliswaar die grondslag van humanisme, die heersende etiese sisteem in onder meer Middel-Europa, waar ek woon. Ek ervaar dit deurlopend en dit is aantoonbaar die onderbou vir 'n verdraagsame en beskaafde sosiale omgewing en lewenstyl. Die geneigdheid tot simpatie met, en om intuÏtief aan die kant van die onderdrukte posisie in te neem, is natuurlik ook 'n prysenswaardige menslike eienskap...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.