‘Liewe Jesus’ is ’n versinsel, net soos die god van die Bybel

GELOOF OP DIE LUG

‘Liewe Jesus’ is ’n versinsel, net soos die god van die Bybel

Geestelike programme op RSG fokus slegs op die rooskleurige prentjie van die Christelike god, maar dit is nie die volledige prentjie nie, skryf JOHAN RETIEF.

JEAN Oosthuizen se artikel “RSG voer ons 'n geestelike hongerdieet" (Rapport, 7 Desember), slaan die spyker op die kop. RSG en die Afrikaanse hoofstroomkoerante klink inderdaad soos “Radiokansel op steroïede” en 'n “herdruk van oorlede oom Solly Ozrovech se boekies” – 'n meedoen aan “die verdomming van die samelewing,” skryf hy tereg.

Ek wil 'n stap verder gaan. Oosthuizen skryf oor die “dat”; ek wil iets byvoeg oor die “wat”.

Dit val op dat “geestelike” programme slegs op die rooskleurige prentjie van die Christelike god konsentreer – die een wat ons sou liefhê, versorg, vertroos, begelei en red. Die een wat ons kwansuis liefhet...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.