Woefhaarstories: Mense en hulle honde

FOTOVERHAAL

Woefhaarstories: Mense en hulle honde

Metgesel, makker, kameraad. Beste vriend. Ons hart se punt. Die liefdesband tussen mense en hulle diere lê diep. LAUREEN ROSSOUW het 'n paar bekendes gevra om foto's van hulleself met hulle honde met ons te deel vir ons eerste portretgalery van mense met hulle troeteldiere.

Antoinette Pienaar

Die leier van Antoinette Pienaar se windhondtrop is Mam Ama Môrester. Haar drie dogters, Voorloper, Muana en Hanna, se vanne is ook Môrester.

Dan is daar die whippets: Benjamin Blomtuin, Lena Blomtuin, Kliprosie Blomtuin en Booi-baie-dinge Blomtuin. Die whippets se vanne is Blomtuin...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.