Troy Sheperds: die sosialemedia-komediant wat SA’ners vir...

DIS LEKKER OM TE LAG

Troy Sheperds: die sosialemedia-komediant wat SA’ners vir mekaar laat lag

Sy regte naam is Issago Mosikare en hy maak skreeusnaakse video's oor alles van Afrikaanse onderwysers en township-oorlewingstips tot mense wat by KFC of Home Affairs werk. Hy maak grappe or wit mense en swart mense. Sy gewildste video het 7 miljoen likes gehad. ANNELIESE BURGESS kan nie ophou lag vir die vars en vlymskerp Gen-Z-stem nie (en haar dogter is net so mal oor hom).

HY het in Vanderbijlpark grootgeword, vertel die 24-jarige student. Sy “verhoognaam”, Troy Sheperds, het hy by 'n skoolvriendin gekry.

“Op skool het ons so baie onderwysers gehad wat so uitgesproke in ons belang gestel het, dat ek 'n spens vol ervarings opgebou het wat ek nou in my video's gebruik."

Ek wil weet hoe dit gebeur het dat hy  so vlot Afrikaans praat (sy huistaal is Setswana)...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.