REPLIEK | Die Ander Kant van Godsdiens

IETS GROTER

REPLIEK | Die Ander Kant van Godsdiens

Die Groot Antwoord op die Groot Vraag wat die slimste mense ontwyk, is tegelykertyd so kompleks en so eenvoudig dat net God alleen dit kon geformuleer het, skryf KOOS MARAIS.

  • 24 November 2023
  • Vrye Denker
  • 11 min om te lees
  • artikel 11 van 29
  • Koos Marais

IKE BOSS doen in Vrye Weekblad van 17 November 2023 (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2023-11-17-godsdiens-n-smeltkroes-van-boosheid/) ’n aanval op godsdiens. Dit ontlok sterk reaksie van lesers wat met hom saamstem.

Een van die lesers, Henning Janse van Vuuren, haal Arthur Schopenhauer aan: “They tell us that suicide is the greatest piece of cowardice... That suicide is wrong; when it is quite obvious that there is nothing in this world to which every man has a more unassailable title than to his own life and person.”

Die groot Russiese skrywers Leo Tolstoy en Fyodor Dostoevsky het albei, onafhanklik van mekaar, tot dieselfde gevolgtrekking gekom: Die enigste ding wat sin maak, is selfmoord, behalwe as daar ’n bewussyn van Iets Groter is...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.