Magiese, mistieke sampioene

KOS

Magiese, mistieke sampioene

Sampioene fassineer vir LIENTJIE WESSELS al haar hele lewe lank - eers haar verbeelding, toe haar pallet. Daarom deel sy sommer drie resepte.

SAMPIOENE fassineer my nog my hele lewe lank en ek moet bieg dat my aanvanklike fassinasie meer in die stories en mites was as die gepaardgaande wandel met sampioene se natuurlike habitat van donker, woudagtige dele.

So is sampioene wat wonderbaarlik een oggend na 'n goeie reënbui oral onder die bome in die tuin is soos soldaatjies op die grasperk, net verwondering. Ek was altyd oortuig daarvan dat daar 'n hele parallelle lewe en gemeenskap in ons tuine, parke en veld is.

Daar was die meer gesofistikeerde voorstad-outjies en dan die heelwat meer vales van plaas- en veld gemeenskappe waar allerhande wesens hand aan hand loop met sampioene van alle tipes...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.